1 Konings 9:4-5

1 Konings 9:4-5 ABA

En jy, as jy heeltemal reg lewe voor My, soos jou pa Dawid gelewe het, en jy doen alles wat Ek vir jou sê, as jy doen wat Ek wil hê en wat Ek besluit, dan sal jou nageslag altyd koning wees oor Israel, Ek sal dit laat gebeur. Ek het vir jou pa Dawid gesê: ‘Iemand uit jou nageslag sal altyd op die troon van Israel sit,’ en dit sal so wees.