1 Konings 6:1

1 Konings 6:1 ABA

Salomo het die tempel gebou in die 480ste jaar nadat die Israeliete uit Egipte gekom het. Dit was in die vierde jaar nadat Salomo koning geword het, in die maand Sif, dit is die tweede maand.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 6:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid