Dit is wat die HERE, die Almagtige, sê: “In daardie tyd sal tien mense uit al die nasies en tale van die wêreld een Judeër aan sy kleed gryp en sê: ‘Ons wil saam met julle gaan, want ons het gehoor God is by julle.’”
Lees SAGARIA 8
Luister na SAGARIA 8
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SAGARIA 8:23
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's