SAGARIA 3:5-7

SAGARIA 3:5-7 NLV

Toe sê ek: “Kan hy ook ’n skoon tulband op sy kop kry?” Hulle het toe ’n skoon priesterlike tulband op sy kop gesit en nuwe klere vir hom aangetrek terwyl die engel van die HERE daar staan. Daarna het die engel van die HERE baie plegtig met Jesua gepraat en gesê: “Dit is wat die HERE, die Almagtige, sê: As jy gehoorsaam is aan my wil en my vereistes nakom, sal jy gesag hê oor my tempel en sy binnehowe. Jy sal toegang tot My hê, saam met die ander wat hier staan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SAGARIA 3:5-7