SAGARIA 10:1

SAGARIA 10:1 NLV

Vra die HERE vir reën in die lente en Hy sal dit gee. Hy maak onweerswolke wat stortreën laat val sodat elke veld lowergroen word.