Net so moet jy ook die bejaarde vroue onderrig om só te leef soos dit iemand betaam wat aan die Here toegewy is. Hulle moet nie rondloop en skinder nie, ook nie aan wyn verslaaf wees nie. Hulle moet liewer goeie dinge vir ander leer. Hierdie bejaarde vroue moet die jong vroue leer om hulle mans en kinders lief te hê en om met selfbeheersing en rein te leef, om goeie tuisteskeppers te wees wat onderdanig is aan hulle eie mans. Dan sal die boodskap van God nie belaster word nie.
Lees TITUS 2
Luister na TITUS 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: TITUS 2:3-5
6 dae
Hierdie brief is aan 'n jong pastoor lys 'n kontrakulturele "wie's-wie by die kerk" en beskryf hoe alle tipe mense mekaar kan dien en liefhê. Reis daagliks deur Titus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
7 Days
Have you ever wrestled with social media? Our online accounts connect with all sorts of people, but can also leave us feeling frustrated, anxious, or like we’ve wasted our time. This seven-day devotional will help us root our hearts in God’s word, so we can log on and off with wisdom, grace, and peace. Featuring contributions from Melissa Kruger, Jen Wilkin, Laura Wifler, and more
21 Days
More than a detox, every woman can take intentional steps to be the image bearer God uniquely intended her to be. Each day of this 21-day plan we'll address hang-ups and choose new habits that invite our souls to thrive. No matter if you’re a woman in your 20’s, 30’s, or 40’s, there’s ample supply of God’s goodness, understanding, and restoration to flourish in your season of life.
7 dae
Ons almal ken die Spreuke 31-vrou. Daardie pragtige vrou wat meer werd is as edelstene, as asemrowende korale ... Maar moenie geïntimideerd voel nie! Jy kan deur God se genade daardie eienskappe in jouself vestig; een eienskap of deug op ’n slag. In hierdie 7 oordenkings, geneem uit MEER AS KORALE, help Elizabeth George jou om hierdie transformasie af te skop.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's