“My liefling sê vir my: ‘Staan op, my mooi beminde. Kom saam met my! Die winter is verby, die reën is oor. Die wêreld is vol bloeisels. Die tyd het gekom om te sing. Hoor hoe koer die tortelduiwe die hele land vol. Die vroeëvye begin swel, die botsels in die wingerde versprei hulle geur. Staan op, my beeldskone beminde. Kom hier na my toe!’”
Lees HOOGLIED 2
Luister na HOOGLIED 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: HOOGLIED 2:10-13
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's