Aanvaar mekaar dan, soos Christus julle ook aanvaar het. So sal julle God verheerlik. Dink daaraan dat Christus vir die Jode ’n dienskneg geword het om te bewys dat God getrou bly aan die beloftes wat Hy aan hulle voorouers gemaak het. Hy het ook gekom sodat die nie-Joodse nasies God kan verheerlik op grond van sy ontferming teenoor hulle. Dit is soos die Skrif sê: “Ek sal U loof onder die nie-Joodse nasies, ek sal tot eer van u Naam ’n lofpsalm sing.”
Lees ROMEINE 15
Luister na ROMEINE 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: ROMEINE 15:7-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's