ROMEINE 14:3-4

ROMEINE 14:3-4 NLV

Dié wat vrymoedigheid het om alles te eet, moet nie uit die hoogte neersien op hulle wat dit nie doen nie. Net so moet die nie-eters die eters nie veroordeel nie, want God het hulle by Hom verwelkom. Wie gee jou die reg om oor iemand anders se huiswerker te oordeel? Dit is vir elkeen se eienaar om te besluit of hy die toets slaag of nie. Hy sál egter slaag, want die Here is magtig om hom te láát slaag.

Video vir ROMEINE 14:3-4

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 14:3-4