ROMEINE 11:12

ROMEINE 11:12 NLV

As die wêreld dan deur die val van die Jode verryk is en die nie-Joodse nasies ryk gemaak is deurdat Israel tot ’n oorblyfsel gereduseer is, dink net wat sal gebeur as die meerderheid Jode die Goeie Nuus sou aanneem!

Video vir ROMEINE 11:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 11:12