ROMEINE 1:1-2

ROMEINE 1:1-2 NLV

Hierdie brief kom van Paulus. Ek is ’n dienskneg van Christus Jesus. Hy het my geroep om sy apostel te wees. Ek is afgesonder om God se Goeie Nuus te verkondig. Hierdie Goeie Nuus het Hy reeds lank gelede deur sy profete in die Skrif beloof.

Video for ROMEINE 1:1-2

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 1:1-2