OPENBARING 4:11

OPENBARING 4:11 NLV

“U is waardig, Here ons God, om die heerlikheid en die eer en die mag te ontvang omdat U alle dinge geskape het; deur u wil is alles wat bestaan, geskape.”