OPENBARING 19:11, 14

OPENBARING 19:11 NLV

Toe het ek gesien die hemel is oopgemaak. En kyk! Daar verskyn ’n wit perd. Sy Ruiter word die Getroue en Betroubare genoem. Hy oordeel op ’n regverdige manier en voer ook só oorlog.

OPENBARING 19:14 NLV

Die leërs van die hemel het Hom op wit perde gevolg. Hulle het fyn, helder wit klere aangehad.

Video vir OPENBARING 19:11,14