Kom, laat ons sing tot eer van die HERE! Laat ons juig oor die rots van ons redding! Laat ons met lofsange voor Hom kom, Hom met lofliedere besing, want die HERE is ’n groot God, die groot Koning bo alle gode.
Lees PSALMS 95
Luister na PSALMS 95
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: PSALMS 95:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's