PSALMS 86:15-16

PSALMS 86:15-16 NLV

U, Here, is barmhartig en genadig, U is stadig om kwaad te word, vol liefde en trou. Sien my raak en wees my genadig. Gee sterkte aan u dienaar, red die seun van u dienares.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 86:15-16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid