PSALMS 68:3-5

PSALMS 68:3-5 NLV

Soos wind rook wegblaas, so blaas U hulle weg. Soos was in vuur smelt, só vergaan goddeloses voor God. Maar die vromes sal verheug wees, hulle sal bly wees voor God, hulle sal jubel van vreugde. Sing tot God, lofsing sy Naam! Huldig Hom wat ry op die wolke. Sy Naam is HERE – jubel voor Hom!