PSALMS 66:17-20

PSALMS 66:17-20 NLV

Ek het na Hom om hulp geroep, Hom geprys terwyl ek praat. As ek kwaad in my hart bedink het, sou die Here nie na my luister nie. Maar God het tog geluister; Hy het my gebed verhoor. Loof God wat my gebed nie verwerp het nie en sy troue liefde nie aan my onttrek het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 66:17-20