PSALMS 61:2-4

PSALMS 61:2-4 NLV

O God, luister na my roepstem en hoor my gebed! Vanaf die einde van die aarde roep ek tot U om hulp, want ek is moedeloos. Lei my na die rots hoër as ek. Waarlik, U is vir my ’n skuilplek, ’n sterk vesting buite bereik van my vyande.