PSALMS 42:9

PSALMS 42:9 NLV

Tog sal die HERE bedags weer sy trou betoon. Selfs in die donker nag sing ek sy lied, ’n gebed tot die God van my lewe.