Maar die HERE waak oor dié wat Hom dien, oor hulle wat hoop op sy troue liefde om hulle te red van die dood en hulle in hongersnood aan die lewe te hou. Ons vertrou op die HERE om ons te red. Hy is ons hulp en beskerm ons soos ’n skild. In Hom is ons harte verheug, want ons vertrou op sy heilige Naam. Laat u troue liefde ons oordek, HERE, want ons hoop op U alleen.
Lees PSALMS 33
Luister na PSALMS 33
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 33:18-22
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's