PSALMS 31:3-5

PSALMS 31:3-5 NLV

Luister tog na my en red my gou. Wees vir my ’n rots van veiligheid, ’n vesting waarheen ek kan vlug. U is my rots en my vesting. Lei my, wees vir my ’n gids ter wille van u Naam. Bevry my uit die vangnet wat hulle vir my gestel het, want U is my sterkte.