PSALMS 31:21-22

PSALMS 31:21-22 NLV

U verberg hulle veilig in u teenwoordigheid teen komplotte van mense. U bedek hulle in u skuilplek, veilig van dié wat hulle beskuldig. Prys die HERE, want Hy het sy troue liefde aan my bewys toe ek in nood was, soos in ’n beleërde stad.