PSALMS 29:10-11

PSALMS 29:10-11 NLV

Die HERE regeer oor die watervloed. Die HERE heers as koning vir altyd. Die HERE gee krag aan sy volk. Die HERE seën sy volk met vrede.