Met U loop ek ’n leër storm; met my God spring ek oor ’n muur. God se pad is volmaak. Die HERE se woorde is betroubaar. Hy beskerm dié wat by Hom skuil. Want wie anders as die HERE is God? Wie anders as God is ’n rots? God rus my toe met krag; Hy maak my pad veilig. Hy maak my voete soos dié van ’n wildsbok, op hoë plekke laat Hy my veilig staan.
Lees PSALMS 18
Luister na PSALMS 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 18:30-34
6 Days
Who is God? We all have different answers, but how do we know what’s true? No matter what your experiences with God, Christians, or church have been like, it’s time to discover God for who He really is—real, present, and ready to meet you right where you are. Take the first step in this 6-day Bible Plan accompanying Pastor Craig Groeschel’s message series, God Is _______.
10 Dae
Wanneer dit voel of die uitdagings van die lewe vir jou te veel raak, draai na die Woord van God toe en skep weer nuwe moed. Hierdie 10 oordenkings uit WEES STERK EN STANDVASTIG sal jou help om nuwe moed en krag te kry vir elke dag se uitdagings by die heel grootste Bron van krag.
14 Days
Despite what many people think, singleness is not a disease. It’s not the lesser option. Singleness is God’s gift to you today. In Thrive, Lina AbuJamra – who has been single for over 50 years – will show you how you can make a difference with your life right now instead of sitting around waiting for something to happen to you. If you’re ready to figure out what God has to say about singleness instead of relying on your own feelings and conclusions, this plan is for you.
14 dae
Ons realiteit is een van gejaagdheid, moedeloosheid, vrees en angstigheid oor die toekoms. Maar keer op keer herinner God ons deur sy Woord wie ons is en dat Hy Hom oor ons ontferm. Kyk verby die dominante storie van vrees en moedeloosheid en sien dat God se pad met jou ’n pad van deernis en liefde is. Hierdie oordenkings kom uit Jannie Pelser se samestelling VROUE VAN DIE WOORD.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's