PSALMS 16:7-9

PSALMS 16:7-9 NLV

Ek prys die HERE wat my insig gee; ook in die nag is ek daarvan bewus. Die HERE is altyd by my. Ja, Hy is aan my regterhand; daarom sal ek nie struikel nie. Hieroor is my hart vol vreugde. Ek besing sy lof, en woon in veiligheid.