PSALMS 145:8-9

PSALMS 145:8-9 NLV

Genadig en barmhartig is die HERE, stadig om kwaad te word, en ryk in liefde. Die HERE is goed vir almal, en barmhartig oor sy hele skepping.