HERE, U deursoek my en ken my. U weet of ek sit en of ek opstaan, U ken my gedagtes van ver af. Of ek op pad is, en of ek gaan lê, elke oomblik weet U waar ek is. Selfs voordat ek praat, HERE, weet U al presies wat ek gaan sê. U sluit my in van voor en van agter. U hand van seën is op my. Dié kennis laat my in verwondering, dit is vir my te hoog om te begryp!
Lees PSALMS 139
Luister na PSALMS 139
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: PSALMS 139:1-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's