PSALMS 121:5-6

PSALMS 121:5-6 NLV

Die HERE waak self oor jou. Die HERE is jou beskermer aan jou regterkant. Die son sal jou bedags nie aantas nie, nog minder die maan in die nag.