PSALMS 119:10-11

PSALMS 119:10-11 NLV

Met my hele hart soek ek U; moenie dat ek afdwaal van u gebooie nie. Ek het u woord in my hart gebêre sodat ek nie teen U sou sondig nie.