SPREUKE 7:4-5

SPREUKE 7:4-5 NLV

Sê vir die wysheid: “Jy is my suster.” Maak insig ’n lid van jou familie. Dit sal jou weghou van die onsedelike vrou af. Dit sal jou beskerm teen die vreemde vrou met haar verleidelike praatjies.