Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry. Stel wysheid voorop, dan sal dit vir jou aansien gee. Stel dit hoog op prys en dit sal aan jou eer gee. Dit sal jou kroon met voorspoed. Dit sal vir jou ’n pragtige kroon gee.” My seun, luister na my! Neem my woorde ernstig op. Dit sal jou lank laat lewe.
Lees SPREUKE 4
Luister na SPREUKE 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 4:7-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's