SPREUKE 30:17

SPREUKE 30:17 NLV

Die oë van ’n man wat spot met sy pa, en hy wat ongehoorsaam is aan sy ma – die kraaie in die droë lope sal sy oë uitpik; en roofvoëls sal hom opvreet.