SPREUKE 27:10

SPREUKE 27:10 NLV

Moenie jou rug draai op jou vriend of op iemand wat jou pa se vriend was nie. Wanneer jy moeilikheid het, hoef jy nie na jou broer se huis te gaan nie. ’n Buurman wat naby is, is baie meer werd as ’n broer wat ver is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 27:10