SPREUKE 24:15-16

SPREUKE 24:15-16 NLV

Moenie ’n regverdige mens by sy huis gaan voorlê en soos ’n goddelose mens sy woonplek verwoes nie. Selfs al val ’n regverdige mens sewe keer, hy sal elke keer weer opstaan. Die goddelose mens sal bly lê na net een ramp.