Wie agter plesier aan loop, word ’n arm mens. Wie lief is vir wyn en weelde, word nooit ryk nie. Soms word ’n slegte mens geruil vir een wat reg doen, en die onbetroubare mens vir die eerlike persoon. Dit is beter om iewers in die woestyn te gaan bly as saam met ’n stryerige vrou wat oor alles neul. In ’n wyse mens se huis is altyd kosbare besittings en uitgesoekte olie. ’n Dwase mens gebruik alles op wat hy in sy huis het.
Lees SPREUKE 21
Luister na SPREUKE 21
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 21:17-20
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's