SPREUKE 20:26-27

SPREUKE 20:26-27 NLV

’n Wyse koning sorteer die skuldiges uit en laat dan sy straf oor hulle gaan. Die soeklig van die HERE val op die mens se lewe. Hy bring die diepste motiewe aan die lig.