Vat klere as ’n pand van iemand wat borg staan vir ’n buitelander, kry by hom ’n waarborg wanneer hy instaan vir ’n vreemde se skuld. Kos wat gesteel is, proe aanvanklik lekker. Agterna word dit klippies in jou mond. Planne slaag wat op goeie raad gebaseer is. Kry eers raad voor jy oorlog maak.
Lees SPREUKE 20
Luister na SPREUKE 20
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 20:16-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's