’n Dwaas het geen erg aan insig nie. Hy stel net daarin belang om sy eie opinie bekend te maak. Waar goddeloosheid sy voet by die deur inkry, kom minagting daarmee saam. Saam met die belediging kom ook die skande.
Lees SPREUKE 18
Luister na SPREUKE 18
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 18:2-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's