SPREUKE 12:17-19

SPREUKE 12:17-19 NLV

Die regverdige mens getuig die waarheid; ’n getuie wat lieg, pleeg bedrog. Daar is mense wat dinge sal sê wat seermaak. ’n Wyse mens se woorde bring eerder genesing. Die waarheid hou vir altyd; die leuen kom gou aan die lig.

Video for SPREUKE 12:17-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 12:17-19