Die een wat in sy huis ongelukkigheid bring, sal naderhand die wind erf. ’n Onverstandige mens word die slaaf van iemand met wysheid. Iemand wat reg optree, is soos ’n vrugbare boom. ’n Mens wat wys is, red ander se lewens. As die regverdige hier op aarde kry wat hom toekom, sal ook die goddelose en die sondaar beslis kry wat hy verdien.
Lees SPREUKE 11
Luister na SPREUKE 11
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 11:29-31
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's