SPREUKE 1:10-15

SPREUKE 1:10-15 NLV

My seun, as goddelose mense jou wil ompraat, moenie na hulle luister nie. Hulle sal miskien vir jou sê: “Kom saam met ons! Kom ons gaan lê iemand voor en vermoor hom. Kom ons oorval iemand, al het hy niks aan ons gedoen nie. Ons wil hulle lewendig laat verdwyn, net soos in ’n graf, soos gesonde mense wat in die dood wegsink. Ons wil baie waardevolle dinge bekom, ons huise vol maak met alles wat ons buit. Word een van ons! Dan deel ons in die buit.” My seun, met hulle moet jy nie saamgaan nie. Bly ver van die pad waarop hulle loop.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 1:10-15