FILIPPENSE 3:3

FILIPPENSE 3:3 NLV

Ons wat God deur sy Gees dien, het mos klaar die ware besnydenis. Ons beroep ons op wat Christus Jesus gedoen het en nie op menslike dinge nie.