FILIPPENSE 2:10-11

FILIPPENSE 2:10-11 NLV

Só sal by die noem van Jesus se heerlike Naam elke knie in die hemel en op die aarde en onder die aarde buig, en elke tong sal bely: “Jesus Christus is Here!” En só sal God die Vader verheerlik word!