NUMERI 13:27-28

NUMERI 13:27-28 NLV

Die mans het aan Moses gerapporteer: “Ons het na die land gaan kyk waarheen jy ons gestuur het. Dit is ’n baie vrugbare land. Hier is van sy vrugte. Die mense wat in die land woon, is egter baie sterk. Hulle het groot stede met verdedigingsmure om. Ons het ook Enak se nageslag daar gesien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NUMERI 13:27-28