NUMERI 13:17-18

NUMERI 13:17-18 NLV

Toe hy hulle uitstuur om die land Kanaän te gaan verken, het Moses vir hulle gesê: “Gaan van hier af reg deur die Negevwoestyn noord na die heuwelgebied. Kyk hoe die land is. Kyk of die inwoners sterk of swak is, of hulle min of baie is.

Video for NUMERI 13:17-18