NEHEMIA 2:17-18

NEHEMIA 2:17-18 NLV

Hierna het ek egter vir hulle gesê: “Julle sien self in hoe ’n benarde posisie ons is. Jerusalem is verwoes en die stadshekke is verbrand! Maar kom ons begin die mure van Jerusalem herbou sodat ons nie langer verleë hoef te wees nie.” Toe het ek hulle begin vertel hoe goed God vir my voorsien het en van my gesprek met die koning. Hulle het dadelik reageer en gesê: “Dit is reg so. Kom ons bou die muur weer op!” Hulle het toe met die goeie werk begin.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 2:17-18

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid