MARKUS 8:16-17

MARKUS 8:16-17 NLV

Hulle het toe onder mekaar geargumenteer: “Hy sê dit omdat ons geen brood by ons het nie.” Jesus het geweet wat hulle dink en sê toe vir hulle: “Waarom argumenteer julle onder mekaar omdat julle nie brood het nie? Sal julle nooit leer of verstaan nie? Is daar nog steeds soveel weerstand in julle harte?

Video for MARKUS 8:16-17

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 8:16-17