MARKUS 12:10-11

MARKUS 12:10-11 NLV

Julle het tog sekerlik al in die Skrif gelees: ‘Juis daardie klip wat die bouers afgekeur het, Hý het die hoekklip van die gebou geword. Dit is die Here wat dit gedoen het en dit is vir ons wonderlik!’”