MARKUS 10:21-22

MARKUS 10:21-22 NLV

Jesus het hom aandagtig aangekyk en liefgekry. “Jy kom net een iets kort,” het Hy vir hom gesê. “Gaan verkoop alles wat jy het en gee die geld vir die armes. Dan sal jy ’n skat in die hemel hê. Kom dan en word my volgeling.” Hy was heeltemal verslae en het ontsteld weggegaan, want hy het baie besittings gehad.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 10:21-22