MARKUS 1:29

MARKUS 1:29 NLV

Nadat Jesus en sy dissipels uit die sinagoge gekom het, het hulle dadelik na die huis van Simon en Andreas gegaan. Jakobus en Johannes was ook by hulle.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 1:29